We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Namakwaland (single)

by DIE LEMME

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

"Namakwaland" written by Gary Herselman
sjambokmusic.com
__________________________________________.
Francois van Coke - vocals,
Gary Herselman - guitar, backing vocals,
Umhlanga Roxx: drum kit,
Warrick Sony - bass, programming, production.

Michael Cross: organiser
Photography by Kevin Goss-Ross

__________________________________________
LYRICS

NAMAKWALAND.

VOETSEK, VOETSEK, VOETSEK……


DIE KLIPPE VAL SOOS KOTS TEEN DIE KANT VAN DIE BERG

EN IN DIE HITTE EET ONS PITTE ONS WENS ONS WAS MIKE SCHUTTE

IN DIE SKURWE LAND, VOL SAND, MET MIN BOSSE

IS DAAR GEEN GENADE EN NOG MINDER OPLOSSINGS

MISKIETE, SOOS MISSIELE – UIT DIE WATER, TOT IN HEL

EN DIE JEUKE WAT DAN OORBLY SPEEL DIE HEL MET ONS VEL



KOOR:

GAAN ALLES VOORT IN ‘N RIGTING AGTERTOE

ANDERKANT OM EN ONDERSTEBO

SE MY HET DIE HEMEL AL IN HEL BEGIN GLO?



KOM ONS BID SAAM

ONS BID VIR ONS SIEL, ONS WENS ONS WAS ANNELINE KRIEL



‘N RIVIER SUKKEL-SUKKEL, WATER TENOOR SAND

MET ELKE JA, SE ONS NEE, ONS WENS ONS WAS TOBIE CRONJE

ONDER DIE HEMEL WAT SOOS ‘N KOEL, VARS OOG OP ONS AFKYK

MAAR VAN DIE SKADULOSE GROND AF, LYK DIT TE HOOG OM TE BEREIK

AL WAT HIER VERANDER IS DAT DAG NAG WORD

MET DIE DAG KAN JY DIT SIEN, MAAR MET NAG GAAN DIT VERYBY JOU VOORT



HERHAAL KOOR



KOM ONS BID SAAM

NOG ‘N J&B IN DIE NARE WOESTYN

NOG ‘N LEE BOTTEL, MAAR NOGSTEEDS DIE PYN

NAMAKWALAND IN SOMER EN DIE HITTE NEEM OOR

HULLE SE DAAR’S BAIE BLOMME IN DIE WINTER………..



EK HET DIT NOG NOOIT GESIEN NIE, MAAR EK MOET SEKER MAAR GLO

EK HET DIT NOG NOOIT GESIEN NIE, MAAR EK MOET SEKER MAAR GLO

EK HET DIT NOG NOOIT GESIEN NIE, MAAR EK MOET SEKER MAAR GLO

EK HET DIT NOG NOOIT GESIEN NIE, MAAR EK MOET SEKER MAAR GLO

SEKER MAAR GLO…..



VOETSEK, VOETSEK, VOETSEK…..

KWAK! (MISKIET DOOD).

credits

released September 20, 2013

license

all rights reserved

tags

about

DIE LEMME Suurbraak, South Africa

Gary Herselman, a prolific songwriter, has produced albums across genres, from tight, punkish Chrome Sweet Chrome (www.sjambokmusic.com) to his recent House for Sale, which is an intelligent and contemporary dance-oriented album (Bandcamp page Gary Herselman). He was part of the conscientising Voëlvry movement, and the founding director of Tic Tic Bang, S.A's first independent record company. ... more

contact / help

Contact DIE LEMME

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

DIE LEMME recommends:

If you like DIE LEMME, you may also like: