Shopping Mall:
Willim Welsyn - vocals,
Albert Frost - guitar,
Richard Haslop - Dobro,
Gary Herselman - backing vocals,
Rusty Stanley - bass,
Andrew Cleland - drums,
Chris Letcher - production.
lyrics
SHOPPING MALL
DIS SATERDAG EN ONS GAAN WEER UIT, OM DIE SHOPPING MALL UIT TE KYK
DIE KAR IS BLINK, KINDERS INGEPAK - ONS LOOP VOORENTOE IN VYFDE RAT
ONS SOEK EERS PARKING VIR OMTRENT HALF-UUR, EDENVALE, KEMPTON, ALMAL IS HIER
BOKSBURG, BRAKPAN, VER EN WYD - AFSTAND PLA ONS NIE, ONS KOM DAARUIT
KOOR:
BY DIE SHOPPING MALL, SHOPPING MALL,
DIE WEEKLIKSE HIGHLIGHT, PROPVOL!
SHOPPING MALL, SHOPPING MALL,
KIES JOU TARGET, MIK VIR DIE KOL!
DIE LAATIES BALJAAR OP DIE MERRY-GO-‘ROUND, MANNE VREET STEAKS, POUND VIR POUND
PIZZA, JUICY LUCY, CHINESE EN BLACK STEER - KOM ONS DAARUIT MET ONS BOEPE OP ONS KNIEE
EN ONS SWEET EN ONS STOOT, BY GAME IN DIE RY – MAAR DAAI MICROWAVE IS ‘N BARGAIN ONS MOET KRY
EN ONS STAMP EN ONS STAAN OP MEKAAR SE VOETE – AS ONS LATER UITKOM IS DAAR ‘N PARKING BOETE
HERHAAL KOOR.
NOU HUIL DIE LAAITIES, VERVEELD EN MOEG – MA BLAF EN PA BLAF, DIS NOU GENOEG
DIE BLINDE MAN, OP SY BLIK BY DIE DEUR – KREUN NOG AAN SOOS HARTSEER
DIT VAN NOG ‘N UUR OM UIT TEKOM – KARRE STEEK VAS, ASOF MET BORRELGOM
DIE PAKKIES SIT DIE HELE BOOT EN KAR VOL – ALWEER OOR BUDGET BY DIE SHOPPING MALL
HERHAAL KOOR.
ONS SWEER, ALWEER, DAT ONS NIE WEER KOM – MAAR VOLGENDE WEEK VAL ONS RESISTANCE OM
DIE DONDERSE MALL SUIG ONS WEER IN – WEER OOR BUDGET, WEER DIE MOER IN!
HERHAAL KOOR.
KIES JOU TARGET – SKIET HOM IN DIE HOL! (OPTIONAL EXTRA).
credits
from RIGTINGBEFOK,
released October 10, 2013
photo : Toast Coetzer
Gary Herselman, a prolific songwriter, has produced albums across genres, from tight, punkish Chrome Sweet Chrome
(www.sjambokmusic.com) to his recent House for Sale, which is an intelligent and contemporary dance-oriented album (Bandcamp page Gary Herselman). He was part of the conscientising Voëlvry movement, and the founding director of Tic Tic Bang, S.A's first independent record company....more